High school learners narratives about binge drinking behaviour

Date
2016-12-01
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT : Alcohol and substance abuse amongst learners and adults are well researched internationally and quantitative studies conducted in South Africa look more deeply into this universal issue. However, few studies on adolescents’ narratives about binge drinking have been conducted in South Africa. This qualitative case study explores the stories that Grade 11 learners tell about binge drinking behaviour. A number of theoretical strands ground the study. These strands include Bronfenbrenner’s bio-ecological systems theory, social learning and social control theory, the dual system theory and the alcohol expectancy theory. The whole of a Grade 11 group of learners from a school in the Northern Suburbs of Cape Town was selected as research participants, based on their being in Grade 11 at a specific school. The first round of data was collected through 62 essays written by the Grade 11 learners, as well as two separate groups focusing on girls and boys respectively. The themes that emerged included narratives about the nature and extent of binge drinking, the reasons for drinking, the role that parents play, narratives about the consequences of drinking, issues of masculinity and femininity and narratives about intervention and prevention programmes. The findings suggested that adolescents engage in binge drinking behaviour for various reasons, such as being in the developmental phase of adolescence, with parents playing a significant role and differences existing between boys’ and girls’ drinking behaviour, and the learners also offered their stories of how intervention and prevention programmes might be approached. The participants emphasized that engaging in binge drinking was part of almost every young person’s life and that peer pressure played a significant role in drinking behaviour.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Alkohol en dwelmmisbruik onder leerders en volwassenes word beide internasionaal en nasionaal nagevors. Vele kwantitatiewe studies in Suid-Afrika kyk dieper na hierdie universele probleem. Daar is egter skaars kwalitatiewe navorsing oor adolessente se oormatige drinkgewoontes in Suid-Afrika beskikbaar. Hierdie kwalitatiewe navorisng ondersoek stories wat Graad 11-leerders vertel oor oormatige drinkgewoontes. Teoretiese benaderinge tot die studie sluit Bronfenbrenner se bio-ekologiese sisteemteorie, sosiale leer en sosiale beheerteorie, die tweeledige stelsel teorie sowel as die alkohol verwagtingsteorie, in. ‘n Graad 11-groep van ‘n skool in die Noordelike Voorstede van Kaapstad, is gekies as navorsingsdeelnemers op grond daarvan dat hul in Graad 11 in die spesifieke skool is. Die eerste rondte van data is ingesamel deur middel van 62 opstelle wat deur die Graad 11-leerders geskryf is asook twee afsonderlike meisie-en seunsfokusgroepe. Prominente temas wat na vore gekom het sluit stories oor die aard van oormatige drinkgewoontes, redes vir drankmisbruik, die rol wat ouers speel, stories oor die gevolge van drankmisbruik, temas van manlikheid en vroulikheid asook stories oor intervensie- en voorkomingsprogramme, in. Die bevindings dui daarop dat adolessente betrokke raak in oormatige drinkgewoontes as gevolg van verskeie redes soos die ontwikkelingsfase van adolessensie, ouers wat 'n belangrike rol speel, verskille tussen seuns- en dogters se drinkgewoontes en ook stories oor hoe intervensie- en voorkomingsprogramme moontlik gebruik kan word. Die deelnemers het beklemtoon hoe oormatige drinkgewoontes amper deel is van elke jongmens se lewe asook wat die invloed van groepsdruk op oormatige drinkgewoontes is.
Description
Thesis (MEdPsych) --Stellenbosch University, 2016
Keywords
Binge drinking, adolescents, UCTD, Binge drinking, Teenage boys -- South Africa -- Western Cape, Teenage girls -- South Africa -- Western Cape, High school students -- Alcohol use -- South Africa, Teenagers -- Alcohol use -- South Africa
Citation