Genl. Piet Joubert in die Transvaalse geskiedenis

Date
1949
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: As liefhebbers van die Suid-Afrikaanse geskiedenis hul gedagte laat gaan oor die nasionale ontvouing, wat gedurende die laaste helfte van die negentiende eeu ten noorde van die Vaalrivier verwesenlik is , en die kragsinspanning wat aldaar plaasgevind het om in jeugdige Boerevolkie 'n waardige plek in die ry van volkere te laat inneem, verrys voor hul geestesoog gewoonlik die reusegestsalte van Paul Kruger, die gevierde Staats president van die voormalige Suid-Afrikaanse Republiek. Dikwels strek daardie geestesbeeld egter tot verdringing en selfs totale uitskakeling van ander figure, wat tog ook in belangrike aandeel in daardie geskiedenis gehad het, en loop die suiwere historiese perspektief dus gevaar om verwronge te raak.
Description
Proefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1949.
Keywords
Joubert, P. J. -- (Petrus Jacobus), -- 1831-1900, Statesmen -- South Africa -- Biography, Transvaal (South Africa) -- History, Dissertations -- History, UCTD
Citation