Die ontstaan van die Calvyn Protestantse Kerk van Suid-Afrika

Date
1970-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie verhandeling is om vas te stel watter faktore meegewerk het tot die onstaan van die Calvyn Protestantse kerk van Suid-Afrika. Gevolglik word die onstaansgeskiedenis van hierdie Kerk beskrywe om daardeur hierdie faktore na vore te bring en te belig. Teen die agtergronf van die groot aantal kerklike afskeidsbewegings in Afrika vandag, moet ons soek om hierdie afskeiding in die grotere raamwerk van kerklike afskeidings te plaas en dit as behorende tot 'n bepaalde kategorie te definieer.
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available.
Description
Thesis (MTh)--Universiteit van Stellenbosch, 1970.
Full text to be digitised and attached to bibliographic record.
Keywords
Calvinism -- South Africa -- History, Protestant churches -- South Africa -- History
Citation