An assessment of the knowledge, attitudes and practices of caregivers of HIV positive children on treatment in Pretoria, South Africa : a cast study of out-patients in Kalafong hospital, Pretoria

Date
2014-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study examines the level of HIV and AIDS knowledge, attitudes, as well as practices amongst caregivers of HIV infected children in Pretoria, using Kalafong hospital as a case study. The study uses a questionnaire as survey instrument. A total of 30 respondents participated in the study, which took place in October of 2013. The respondents were selected via simple random sampling and the results were analyzed. The results showed a remarkably high level of HIV and AIDS knowledge amongst the respondents, from which it was evident, that: • A significant number of caregivers were aware of and able to take care of existing medical conditions arising from HIV in children. • Most of the home-based care of children living with HIV was carried out by women in a very disproportionate ratio to men. In this regard, the study offers a range of suggestions and recommendations as well as existing best practices, such as the UNAIDS booklet on caregiving within the context of HIV and AIDS. The study was undertaken with the realization that generalizations cannot be made through extrapolation to the larger society because of limitations, such as the sample size of this study.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die vlak van MIV/VIGS kennis, houdings teenoor dieselfde, sowel as praktyke onder versorgers van MIV-besmette kinders in Pretoria, met behulp van Kalafong-hospitaal as 'n gevallestudie. Die studie maak gebruik van 'n vraelys as opname instrument. 'n Totaal van 30 respondente het deelgeneem aan die studie, wat in Oktober 2013 plaasgevind het. Die respondente is gekies deur 'n eenvoudige ewekansige steekproefneming en die resultate is ontleed. Die resultate toon 'n merkwaardig hoë vlak van MIV en VIGS kennis onder die respondente. Hierdie kennis, houdings en praktyke opgedoen was voldoende om daarop te let: • 'n beduidende aantal van die versorgers is bewus van en in staat om bestaande toestande in MIV-sorg in kinders te versorg. • Die meeste van die tuisversorging van kinders wat met MIV leef is uitgevoer deur vroue in 'n baie oneweredige verhouding met mans. In hierdie verband bied die studie 'n verskeidenheid van voorstelle en aanbevelings sowel as die bestaande beste praktyke soos die UNAIDS boekie oor versorging binne die konteks van MIV en VIGS. Die studie is gedoen onder die besef dat veralgemenings nie gemaak kan word deur ekstrapolasie na die groter samelewing nie, as gevolg van beperkings soos die monster grootte van hierdie studie.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, HIV positive children -- Care --South Africa -- Pretoria, Caregivers -- South Africa -- Pretoria, Caregivers -- South Africa -- Pretoria
Citation