The relationship between preaching and worship : a practical-theology enquiry

Date
2014-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Preaching is a very important part of church ministry. The Reformed church has devoted their efforts and endeavors to the Word and preaching that delivers the Word. Therefore, homiletics has developed again and again. In classical preaching, homiletics has developed from traditional homiletics to new homiletics, even until postliberal homiletics. In these developments of homiletics, there are many parts to be dealt with regarding preaching, such as the communication between the preacher and the audience, narrative approaches in preaching, and so on. Worship as the context of preaching, however, has not been dealt with adequately in homiletics. Preaching is a part of worship and almost all preaching occurs within worship. Preaching is closely connected with worship as a whole, as well as with other parts of worship. Moreover, worship is the context of preaching. Yet, worship as the context of preaching has not been considered in homiletics in many cases. Therefore, in this study the writer indicated that worship is the important context of preaching that we should pay attention to. The relationship between worship and preaching was also dealt with. Worship affects preaching because worship as a whole is the context of preaching, which in turn is a part of that whole. In other words, worship should affect preaching and furthermore, the direction and focus of worship should affect the direction and content of preaching. Besides, preaching is defined in the worship service and clarified in the consideration of the relationship between worship and preaching. The focus of worship is God. Not only worship in the Reformed church, but also all other worship services focus on God and God‘s works. Worship is the place to reveal the glory and greatness of God, and the way that God is revealed is through preaching. Preaching, affected by the direction and focus of worship, should be God-centered. The content and purpose of preaching should be God and the glory of God. The consideration of the relationship between worship and preaching not only defines the content and focus of preaching, but can also show a new perspective about preaching. Through this consideration, the importance of the content of preaching is stressed and the importance of the form and style of preaching can be changed. Moreover, the concern of worship as the context of preaching can give a new method to criticize homiletics theories. Thus, worship is an important element as the context of preaching. Worship should always be considered in homiletics. In addition, the relationship between worship and preaching should be continually considered and studied in homiletics.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Prediking is ‘n baie belangrike gedeelte van kerklike bediening. Die Gereformeerde kerk het baie moeite gedoen met die sentraliteit van die Woord en prediking wat die Woord verkondig. Daarom het homiletiek telkens weer en weer ontwikkel. In klassieke prediking het homilitiek ontwikkel van tradisionele homilitiek tot nuwe homilitiek, selfs tot postliberale homilitiek. In hierdie ontwikkeling van homilitiek is daar verskeie aspekte waaraan aandag gegee kan word in verband met prediking, soos die kommunikasie tussen die prediker en die gehoor, narratiewe aanslagte in prediking, ensovoorts. Aanbidding as die konteks van prediking is egter tot ‘n groot mate nog nie behandel in homilitiek nie. Prediking is ‘n gedeelte van aanbidding en byna alle prediking vind plaas binne aanbidding. Prediking hou verband met aanbidding as ‘n geheel, sowel as met die ander aspekte van aanbidding. Bowendien is aanbidding die konteks van prediking. Tog is aanbidding as die konteks van prediking in vele gevalle nog nie oorweeg in homilitiek nie. Daarom het die skrywer in hierdie studie aangedui dat aanbidding die belangrike konteks van prediking is waaraan ons aandag behoort te gee. Die verhouding tussen aanbidding en prediking is ook aangespreek. Aanbidding beïnvloed prediking aangesien aanbidding as ‘n geheel die konteks van prediking is, wat deel van die geheel uitmaak. In ander woorde, aanbidding behoort prediking te beïnvloed en verder, die rigting en fokus van aanbidding behoort die rigting en inhoud van prediking te beïnvloed. Prediking word omskryf in die erediens en maak die oorweging van die verhouding tussen aanbidding en prediking duidelik. Die fokus van aanbidding is God. Nie slegs aanbidding in die Gereformeerde kerk nie, maar ook alle ander eredienste fokus op God en God se werke. Aanbidding is die plek om die glorie en grootheid van God te openbaar en die manier waarop God openbaar word is deur prediking. Prediking, beïnvloed deur die rigting en fokus van aanbidding, behoort God-gesentreerd te wees. Die inhoud en doel van prediking behoort God en die glorie van God te wees. Die oorweging van die verhouding tussen aanbidding en prediking definieer nie slegs die inhoud en fokus van prediking nie, maar kan ook ‘n nuwe perspektief aangaande prediking bied. Deur hierdie oorweging word die belangrikheid van die inhoud van prediking beklemtoon en die belangrikheid van die vorm en styl van prediking kan verander. Verder, die kommer oor aanbidding as die konteks van prediking kan ook ‘n nuwe metode bied om homilitiese teorieë te kritiseer. Aanbidding is dus ‘n belangrike element as die konteks van prediking. Aanbidding behoort altyd in ag geneem te word in homilitiek. Verder, die verhouding tussen aanbidding en prediking behoort voortdurend in ag geneem en bestudeer te word in homilitiek.
Description
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
UCTD, Preaching, Public worship, Dissertations -- Theology, Theses -- Theology, Dissertations -- Practical Theology and Missiology, Theses -- Practical Theology and Missiology
Citation