Deelnemende aksienavorsing as metode van gemeenskapsbemagtiging

Loading...
Thumbnail Image
Date
2004
Authors
Reyneke, Roelf
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article discusses how participatory action research may be used as a method of empowering communities. Attention is paid to the value of such research within the welfare context as well as to the underlying values and assumptions of the approach. Examples are provided to illustrate the characteristics and the process. It is shown that participatory action research may be used as a developmental strategy in communities since its empowerment component is very strong.
Afrikaans: Hierdie artikel verduidelik hoe deelnemende aksienavorsing benut kan word ten einde gemeenskappe te bemagtig. Daar word aandag geskenk aan die waarde van deelnemende aksienavorsing binne die welsynsveld asook die onderliggende waardes en aannames van die werkswyse. Aan die hand van voorbeelde word die aard en proses van deelnemende aksienavorsing verduidelik. Daar word aangetoon dat deelnemende aksienavorsing as ’n ontwikkelingstrategie benut kan word in gemeenskappe aangesien dit oor ’n baie sterk bemagtigingskomponent beskik.
Description
Keywords
Empowering, Communities, Participatory action research, Developmental strategy
Citation
Reyneke, R. (2004). Deelnemende aksienavorsing as metode van gemeenskapsbemagtiging. Acta Academica, Supplementum (1), 113-143.