Stakeholders’ perception of critical success factors for sustainable facilities management practice in universities in sub-Saharan Africa

Loading...
Thumbnail Image
Date
2017
Authors
Awuzie, Bankole
Isa, Rasheed
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The development of an optimal sustainable facilities management (SFM) strategy for university-built assets in sub-Saharan Africa (SSA) is desired. However, this requires an in-depth understanding of the perspectives of different stakeholders on the probable success factors. The elicitation of such perspective is considered imperative, as it allows Facilities Managers to engage with effective SFM planning in a manner that caters to the interest of these stakeholder groups. This study seeks to identify and, subsequently, assess these success factors, according to stakeholders’ perspectives. A sequential mixed method research design is utilised wherein 29 semi-structured interviews were conducted initially, followed by a questionnaire survey conducted with 113 respondents, in the second stage. Interviewees were purposively selected from a university of technology (UoT) in South Africa, whilst respondents were drawn from universities with SSA. Data from the first stage was analysed, using qualitative content analysis, and subsequently applied towards questionnaire development. The questionnaires appraised stakeholder perceptions of the criticality of success factors identified during the interviews. The Mean Item Score (MIS) was used to rank the responses. Results from the analysis indicate that ‘presence of a well-articulated FM plan for specified interval’ and ‘adherence to the tenets of the SD agenda (supply chain)’ were selected as most critical of the success factors identified. It is expected that the study's findings will contribute to the development of a viable SFM strategy in SSA universities.
Afrikaans: Die ontwikkeling van ’n optimale volhoubare fasiliteitsbestuur (VFB)-strategie vir universiteitsgeboude bates in sub-Sahara-Afrika (SSA) word benodig. Dit vereis egter ’n grondige begrip van die perspektiewe van verskillende belanghebbendes oor die waarskynlike suksesfaktore. Hierdie perspektiewe word as noodsaaklik beskou, aangesien dit Fasiliteitsbestuurders in staat stel om effektiewe VFB-beplanning te kan doen op ’n wyse wat omsien na die behoeftes van hierdie belangegroepe. Hierdie studie poog om hierdie suksesfaktore te identifiseer en te evalueer, volgens gesaghebbendes se perspektiewe. ’n Opeenvolgende gemengde metode navorsingsontwerp word gebruik waar 29 semi-gestruktureerde onderhoude aanvanklik uitgevoer is, terwyl ’n vraelys-opname met 113 respondente in die tweede fase gedoen is. Onderhoudvoerders is doelbewus gekies uit ’n universiteit van tegnologie (UoT) in Suid-Afrika, terwyl respondente van universiteite binne SSA getrek is. Data uit die eerste fase is geanaliseer met behulp van kwalitatiewe inhoudsanalise en daarna op die ontwikkeling van vraelyste toegepas. Die vraelyste het belanghebbendes se persepsies van die kritisiteit van suksesfaktore wat tydens die onderhoude geïdentifiseer is, beoordeel. Die gemiddelde item telling (MIS) is gebruik om die antwoorde te rangskik. Resultate uit die analise dui aan dat ’n teenwoordigheid van ’n goedgeartikuleerde FM-plan vir ’n bepaalde interval ‘en’ nakoming van die beginsels van die SD-agenda (toevoerketting) gekies is as die mees kritiese van die geïdentifiseerde suksesfaktore. Daar word verwag dat die studie se bevindings sal bydra tot die ontwikkeling van ’n lewensvatbare VFB-strategie in SSA-universiteite.
Description
Keywords
Facilities management, Sub-Saharan Africa, Success factors, Sustainable development, Universities
Citation
Awuzie, B., & Isa, R. (2017). Stakeholders’ perception of critical success factors for sustainable facilities management practice in universities in sub-Saharan Africa. Acta Structilia, 24(2), 106-127.