An implementation evaluation of the Eastern Cape rural development strategy : agrarian transformation and food security

Date
2018-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : It is more than six years since the launch of the Eastern Cape Rural Development Strategy/Ilima Labantu (ECRDS) which was seen as a catalyst for rural development in the province. The ECRDS came as a response to national policy priority on rural development and it intended to align with all relevant key policy frameworks across all spheres of government in order to improve the lives of the rural communities. It became apparent that agricultural development and food security are the main drivers of rural development in the country and elsewhere in the world. Hence, the mandate of rural development in the Eastern Cape was given to the then Department of Agriculture which became known as the Department of Rural Development and Agrarian Reform. However, the implementation of the ECRDS still faces a plethora of challenges and, in turn, poverty, underdevelopment and unemployment remain glaring amongst the rural poor. The study focused on the evaluation of the implementation of ECRDS, concentrating on the pillar of agrarian transformation and food security. Evaluation studies, by nature, determine project/programme or policy relevance, implementation, efficiency, effectiveness, impact and sustainability. Based on the evidence gathered, it became apparent that agriculture plays a pivotal role in improving rural livelihoods and many rural communities benefited from these programmes. However, planning and credible budgeting are hampered by lack of a farmer database. Budget expenditure shows inconsistencies in the form of upward and downward trends. There has not been a significant budget increase to accommodate the rural development mandate. Therefore, rural development in the Eastern Cape remains an unfunded mandate. A number of recommendations are made for improving the implementation of the ECRDS’s agrarian transformation and food security pillar, namely creating jobs, dealing with poverty and ensuring improved sustainable rural livelihoods.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Dit is al meer as ses jaar sedert die Oos-Kaap Landelike Ontwikkelingstrategie/Ilima Labantu (OKLOS), wat as ’n katalisator vir landelike ontwikkeling in die provinsie gesien is, van stapel gestuur is. Die OKLOS was ’n reaksie op die nasionale beleidsprioriteit van landelike ontwikkeling en dit het gepoog om belyn te wees met alle relevante beleidsraamwerke oor al die regeringsfere heen, om sodoende die lewens van die landelike gemeenskappe te verbeter. Dit het duidelik geword dat landbou en voedselsekuriteit die hoof dryfkragte van landelike ontwikkeling in die land en elders in die wêreld is. Sodoende is die mandaat vir landelike ontwikkeling in die Oos-Kaap aan die Departement van Landbou (later verander na die Departement van Landelike Ontwikkeling en Landbouhervorming) gegee. Die implementering van die OKLOS staar steeds ’n geweldige uitdagings in die gesig, en armoede, onderontwikkeling en werkloosheid steeds aan die groei onder landelike armes. Die studie evalueer die implementering van die OKLOS met spesifieke fokus op landelike transformasie en voedselsekuriteit. Evalueringstudies bepaal van nature die relevansie van ’n projek/program of beleid, die implementering, doeltreffendheid, effektiwiteit, impak en die volhoubaarheid daarvan. Op grond van die bewyse wat verkry is, het dit duidelik geword dat landbou ’n kardinale rol speel in die verbetering van landelike lewensbestaan en vele landelike gemeenskappe het voordeel getrek uit hierdie programme. Nietemin, beplanning en werkbare begrotings word gekniehalter deur die tekort aan ’n boeredatabasis. Daar was ook nie ’n beduidende begrotingsverhoging om die landelike ontwikkelingsmandaat te akkommodeer nie. Om hierdie rede is landelike ontwikkeling in die Oos-Kaap steeds onbefonds. ’n Aantal aanbevelings word gemaak rakende die verbetering van die implementering van die OKLOS se landelike transformasie en voedselsekuriteit-fokuspunt, skep van werk, hantering van armoede en versekering van verbeterde volhoubare landelike lewensbestaan.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Agricultural development projects -- Eastern Cape (South Africa) -- Evaluation, Rural development projects -- Eastern Cape (South Africa) -- Evaluation, South Africa. Department of Agricultural Development -- Eastern Cape Region, Food security, UCTD
Citation