Beyond the barriers : HIV prevention and treatment in South African public sector - a Western Cape Science Communication Study

Date
2005-04
Authors
Yeager, Valerie (Valerie Ann)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This work provides a comprehensive overview of the South African HIV/AIDS epidemic. It examines the historical and social background of the HIV/AIDS situation and looks at the importance of the media and science communication in combating the effects of the epidemic on society. This research explores the different forms of health communication and the varied benefits of each. Overall, it highlights positive media efforts that have helped redirect the HIV/AIDS epidemic within the social and political context of the HIV epidemic in South Africa. The second half of this work covers the challenges experienced in gaining publicsector antiretroviral treatment and the roles the media have played in informing and mobilizing society for these efforts. Through a community clinic ethnographic case study this work explores the current state of treatment clinics, social challenges experienced in the Usapho Lwethu Clinic of Gugulethu and the future of the HIV/AIDS epidemic in South Africa.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie werk verskaf ‘n omvattende oorsig van die Suid-Afrikaanse HIV/VIGS epidemie. Dit ondersoek die historiese en sosiale agtergrond van die HIV/VIGS toestand en belig die belangrikheid van media en wetenskaplike kommunikasie in die bestryding van die effek van hierdie epidemie op die samelewing. Hierdie navorsing verken die verskillende vorms van gesondheidskommunikasie en die onderskeie voordele van elk. In sy geheel beklemtoon dit die positiewe pogings van die media wat gehelp het met die herkanalisering van die HIV/VIGS epidemie binne die sosiale en politieke konteks in Suid-Afrika. Die tweede helfte van die werk gee 'n oorsig van die rol wat die media speel in die beskikbaarstelling van inligting en die mobilisasie van die publiek en die stryd rondom die verkryging van antiretrovirale behandeling vir die algemene publiek. ‘n Etnies-grafiese gevallestudie van ‘n plaaslike gemeenskapskliniek word gebruik om die huidige toestand in behandelingsklinieke toe te lig asook die sosiale uitdagings in die Usapho Lwethu Kliniek in Gugulethu en die toekoms rondom die HIV/VIGS epidemie in Suid-Afrika.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005.
Keywords
Theses -- Journalism, Dissertations -- Journalism
Citation