Internal ballistic modelling of solid rocket motors using level set methods for simulating grain burnback

Date
2016-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT : Solid Rocket Motors are propulsive systems providing thrust from products exiting through a nozzle, obtained by burning a solid fuel (the grain) inside a chamber. Various thrust profiles can be obtained by different initial grain geometries. The purpose of numerical modelling, is to predict the thrust curve, given an initial geometry. A simplified model for Solid Rocket Motor behaviour is developed. The grain geometry is represented by a signed distance function, and the burning surface geometry is calculated using a numerical solution of the burning process based on level-set methods. The gas flux is modelled using a 1-D approximation of the gas dynamics inside the chamber, following a method proposed by Lamberty. 2D and 3D models for modelling the regression of the grain surface over time are developed. The evolution of different grain geometries are simulated and the results obtained are compared to the experimental data available. The burning surface and port area for some grain geometries is calculated analytically and the results found are compared with the ones found numerically using 2D model of the level set method.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Vastevuurpylmotore is ’n aandrywingstelsel wat stukrag verskaf vanaf gas wat by ’n spuitstuk uitspuit, waar die gas van die verbranding van ‘n vaste brandstof (genoem die grein) in ’n ontbrandingskamer afkomstig is. Verskeie stukrag krommes kan deur verskillende aanvanklike grein geometrie´’e verkry word. Die doel van numeriese modellering is om die stukrag kromme te voorspel uit die aanvanklike grein-geometrie. ’n Vereenvoudigde model vir Vastevuurpylmotorgedrag word ontwikkel. Die grein geometrie word deur ’n tekenafhanklike afstandsfunksie voorgestel en die brandoppervlak word deur numeriese oplossing van die brandproses, gebasseer op kontoervlak-metodes, bereken. Die gasvloei word met ’n 1D benadering van die gasdinamika binne die ontbrandingskamer gemodelleer, geskoei op ’n metode voorgestel deur Lamberty. 2D en 3D modelle vir die tydsafhanklike wegbrand van die greinoppervlak word ontwikkel. Die evolusie van verskillende grein geometrie´’e word gesimuleer en die resultate word met beskikbare eksperimentele data vergelyk. Die area van die brandoppervlak, sowel as die kanaalvloeiarea word analities bereken vir ’n aantal grein-geometrie´’e en dit word vergelyk met die ooreenstemmende areas soos numeries bereken deur die 2D model van die kontoervlak-metode.
Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2016
Keywords
Level set methods, Solid rocket motors, Grain burnback analysis, Rockets -- Models, Rockets -- Simulation
Citation