'n Ondersoek na die belangrikste aspekte van die gay-psige, met spesifieke verwysing na die Afrikaanse letterkunde

Master Thesis

1997

Permanent link to this Item
Authors
Supervisors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher

University of Cape Town

License
Series
Abstract
Vanuit die staanspoor moet beken word dat hierdie skripsie nie daarop uit is om die outoriteit op die gebied van die gay-psige te wees nie. Die studie wil slegs fokus op sekere aspekte van die letterkunde wat aanduiding bevat van die ervaring van gay-persone binne die samelewing, en die impak van hierdie ervaring op die gay-individue se psige.
Description

Bibliography: pages 175-180.

Reference:

Collections