An urban metabolism approach to understanding household food consumption

Date
2020-02
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Cities account for more than 60% of global greenhouse gas emissions and food production activities account for one-fifth of global greenhouse gas emissions as modern farming systems contribute to biodiversity loss acceleration. Paradoxically, one-third of all the food produced for human consumption is lost or wasted while food insecurity and hunger persist. Increased food production and consumption to meet demand continue to increase cities’ greenhouse gas emissions and food waste generation. Food production and related food system activities utilise a variety of resources from the land, water, labour, nutrients, biomass, and energy. Food waste further represents a loss in these resources. Access to adequate, affordable, safe, culturally appropriate, and nutritious food is necessary for the wellbeing of all people. Urban populations experience varying access to available food supply, with the urban poor experiencing low access. To improve access and subsequently improve the food security of urban populations, it is necessary to study household food consumption. This study used the urban metabolism framework to quantify household food inflows and outflows to understand household food consumption. To assess the food metabolism of different households, this study used a mixed-methods research approach. A survey and a food diary were used to collect data on household food, namely the sources, types consumed, and quantities wasted. The results confirmed that supermarkets were the most frequently accessed source of food across all income groups. Lower-income households, however, had a more diverse source profile, and accessed at least more than one source for their food needs. Sampled households showed a relatively high dietary diversity, consuming foods from at least seven food groups from the selected nine food groups. Higher-income households, however, consumed a wider variety of foods compared to lower-income households, confirming the literature. The larger proportion of the total food waste generated by households fell within the unavoidable and possibly avoidable food waste categories.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Stede is verantwoordelik vir meer as 60% van die wereld se kweekhuisgasuitlatings en voedselproduksie-aktiwiteite is verantwoordelik vir ’n vyfde van die wereld se kweekhuisgasuitlatings omdat moderne boerderystelsels bydra tot versnellende biodiversiteitsverlies. Ironies gaan ’n derde van al die voedsel wat vir menslike verbruik geproduseer word, verlore of word vermors terwyl gebrek aan voedselsekuriteit en hongersnood voortduur. Verhoogde voedselproduksie en -verbruik om aan aanvraag te voldoen verhoog voortdurend stede se kweekhuisgasuitlatings en die generering van voedselafval. Voedselproduksie en verwante voedselstelselaktiwiteite maak gebruik van ’n verskeidenheid hulpbronne vanuit die land, water, arbeid, voedingstowwe, biomassa, en energie. Voedselafval verteenwoordig voorts ’n verlies van hierdie hulpbronne. Toegang tot toepaslike, bekostigbare, veilige, kultureel-aanvaarbare, en voedingsryke voedsel is nodig vir die welstand van alle mense. Stedelike bevolkings ervaar uiteenlopende toegang tot beskikbare voedselvoorraad, terwyl die arm bevolking in stede swak toegang ervaar. Ten einde toegang te verbeter en gevolglik ook die voedselsekuriteit van stedelike bevolkings te verbeter, is dit nodig om huishoudelike voedselverbruik te bestudeer. Hierdie studie het die stedelike metabolismeraamwerk gebruik om huishoudelike voedsel-instromings en -uitstromings te bepaal om sodoende huishoudelike voedselverbruik te verstaan. Om die voedselmetabolisme van verskillende huishoudings te takseer, het hierdie studie ’n gemengde-navorsingsmetode-benadering gevolg. ’n Opname en ’n voedseldagboek is gebruik om data rakende huishoudelike voedsel in te samel, naamlik die bronne, soorte wat verbruik is, hoeveelhede wat vermors is, en verwante voedsel- en voedselvermorsingspraktyke. Die resultate het bevestig dat supermarkte die algemeenste bron van voedsel oor al die inkomstegroepe was. Laer-inkomstegroepe het egter ’n meer diverse bronprofiel gehad, en het ten minste meer as een bron vir hul voedselbehoeftes gebruik. Steekproefhuishoudings het ’n relatiewe hoe dieetdiversiteit getoon, en het voedsel van ten minste sewe van die nege geselekteerde voedselgroepe verbruik. Hoer-inkomste-huishoudings het egter ’n groter verskeidenheid voedsel verbruik in vergelyking met laer-inkomste-huishoudings, soos deur die literatuur bevestig. Die groter gedeelte van die totale voedselafval wat deur huishoudings gegenereer is, het binne die onvermydelike en gedeeltelik-vermydelike voedselafval-kategoriee geval.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Food security -- South Africa, Food consumption -- South Africa, Households -- Economic aspects -- South Africa, Food supply -- South Africa, UCTD
Citation